Carla Gugino

Carla Gugino
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 29 Augustus 1971 (1971-08-29)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Carla Gugino (gebore 29 Augustus 1971) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sin City (2005), Watchmen (2009), San Andreas (2015), en Gerald's Game (2017).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search